Erickson Bruilof
JEREMIA 29:11 "Ek weet wat Ek vir julle beplan,” sê die HERE. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê."
Huweliksbevestiging van
Johan Erickson
Ek tel die dae af om jou vrou te word. Jy dra my op jou hande, in jou hart en in jou gedagtes en gebede. Jy droog my trane af en ondersteun my wanneer ek jou die nodigste het. Jy ken my so goed, dat jy al weet wat my gaan ontstel, gelukkig maak en wat ek volgende gaan sê. Die Here het jou vir my gestuur, toe ek die hardste vir jou gebid het – min weet ek hoe naby jy werklik is.
Ek word amper jou vrou!
Sien jou voor die kansel my Engel!
Karin Botha
My gunsteling tyd van die dag is wanneer ek by jou is.
My gunsteling deel van die dag is wanneer ek aan jou sy is.
Ek is lief vir jou omdat:
Jy my laat glimlag.
Jy my wêreld is.
Elke keer as ek na jou kant toe kyk, mis my hart ‘n klop, want jy is my hartklop
Jy is ek, en ek is jy.
Ek is gereed om kilometers te stap om ons liefdesvlam aan die brand te hou.
Ek het die lekkerste tye saam met jou en so maak ons onthou bymekaar. Ek kan nie wag om te ervaar wat God vir ons albei beplan nie. Ek dink dit gaan ongelooflik wees.
Ek is lief vir jou vir altyd en ewig!
Sien jou voor die kansel MY LIEFIELYFIE!
Voordat ons JA woord sê
- 00Dae
- 00Ure
- 00Minute
- 00Sekondes
Die pad na ons hart!
So het ons die pad na mekaar se hart gevind en saam begin om onthou bymekaar te maak, met soveel pret en plesier!
Om werklik lief te wees — Op pad na jou hart. As ek jou hand vat Sal jy saam my kan kom. As jy my toelaat mag ek jou dalk verstom
Om werklik lief te wees — Op pad na jou hart.
So maak ons...
Onthou bymekaar...
Ons Liefdesverhaal
Liefde is: Wanneer ons verdwaal in die diepte van mekaar se oë. Dis wanneer ons harte vinniger klop, as ons mekaar se stemme hoor. Dis wanneer jy skielik in ‘n vertrek bewus word van die ander een se teenwoordigheid. Ek kyk na jou en jy na my. Ons harte is saam só bly. Jou lippe sag, jou soene so soet, dit herinner my aan lekkergoed. Die liefde is klopdisselboom, wanneer ons saam oor die toekoms droom. Die liefde is soos goeie rooiwyn ... Dit word net beter en beter met tyd. Bring daardie skoenlappers en skiet die sjampanje, maar saam sal ons liggies helder skyn.
07/02/2013
Ontmoet
“It only takes 20 second of insane courage so here goes mine”
20/09/2014
Ons raak verlief
Vra haar om middernag onder die maanlig om my meisie te wees
17/04/2021
Hy vra die Groot vraag
En vandag begin `n nuwe pad saam! `n nuwe boek, My ewig en veraltyd!
Gaan jy ons groot dag bywoon?
RSVP asb. voor 10 Oktober 2022
Kom vier ons liefde vir mekaar op
19 NOVEMBER 2022
Seremonie
Saterdag, 19 November, 2022
16:00
Castle Da Angelo
9 Roux Rd, Enormwater AH,
Kameeldrift-Wes, 0086
Onthaal
Saterdag, 19 November, 2022
18:00
Om jou petrol te bespaar,
kry ons mekaar sommer op dieselfde plek.
Belangrike inligting om te onthou!
“Sou u ‘n geskenkie wou koop, Spaar u self die baie loop. Bêre die nooitjie in die kas. En kom gooi dit in ons huwelikstas!”
“‘n Geskenkie is nie oorbodig, maar ‘n geldjie is meer wat ons benodig.”
“Spaar jou voete die loop, ons sal eerder self wil koop.”
Vir vonkel het ons gekonkel, maar vir hardehout en ietsie
koud soek hul kontant in die hand.
GEEN PERSOONLIKE KOELERBOKS OF DRANK UIT `N KATTEBAK ANDERS IS ONS groot waardering vir ons nooitjie in die kas, of ons spaarvarkie se pens alles op kurke wat pop”
Akkomodasie is wel beskikbaar:
R 550. 00 per kamer en sluit `n ontbyt in die volgende dag.
Vul asb. hierdie volgende skakel in vir die akkommodasie.
https://forms.gle/87CQxtSXv2ybd1YA6
ABSA
Tjekrekening
Rek Naam: JR Erickson
Rek nom: 409 526 6895
Tak:632 005
Verw: Naam en Van
Kom deel in ons bruilof saam en laat die kinders by `n maatjie kuier terwyl julle in ons mooi dag deel.

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022

Erickson Bruilof 19 Nov 2022